Luné Olivier

Luné Olivier (skuilnaam) het op ’n vroeë ouderdom die droomwêreld van lees ontdek en was op skool en universiteit die redaktrise van hierdie instansies se koerante. Sy en haar gesin woon in Gauteng. Luné hou van kuns, en wanneer sy met vakansie gaan, is dit met ’n paar liefdesverhale heelbo in die tas gepak! Liefde onbeperk is haar eerste boek.

Книжки

fb2epub
Перетягніть файли сюди, не більш ніж 5 за один раз