af
Ena Murray

Ena Murray Omnibus 34

Повідомити про появу
Щоб читати цю книжку, завантажте файл EPUB або FB2 на Букмейт. Як завантажити книжку?
’n Heerlike tweeluik. In Appelbloeisels en jasmyn hou Erika Hough stoksielalleen wittebrood aan die suidkus. Wanneer ’n mosbevlekte bottel uitspoel op die strand – met die adres van ’n wildvreemdeling daarin – huiwer sy nie om haar siel op papier bloot te lê nie. Die gevolge van dié brief sou sy in haar wildste drome nie verwag het nie. Sy word byvoorbeeld ’n gratis vakansie op die Comore aangebied, en dan word dinge éérs interessant. En in Erf dan my drome wil Erika die rolstoelgekluisterde hotelbestuurder Jean-Paul bystaan wanneer sy sekretaresse bedank. Erika se man, Philippe, is daarteen gekant, en die kloof tussen die egpaar raak al hoe groter – veral toe Philippe saam met ’n beeldskone blondine begin rondrits.
Ця книжка зараз недоступна
419 паперових сторінок
Дата публікації оригіналу
2012
Рік виходу видання
2012
Уже прочитали? Що скажете?
👍👎

На полицях

fb2epub
Перетягніть файли сюди, не більш ніж 5 за один раз