af
Lucille du Toit

n Muse vir Tess

Повідомити про появу
Щоб читати цю книжку, завантажте файл EPUB або FB2 на Букмейт. Як завантажити книжку?
’n Tandartsstoel is die laaste plek waar Tessa Meyer verwag het om haar muse teë te kom toe sy weer begin skilder het, maar een kyk in dokter Jan-Daniel Vermeulen se sjokoladebruin oë en skielik het sy ’n nuwe onderwerp vir haar kuns gevind. Daardie oë duik herhaaldelik in haar werk op. Soveel te meer nadat Jan-Daniel haar dienste bekom om ’n muurskildery vir sy spreekkamer te skilder, want skielik sien sy hom elke dag en kan sy haar aangetrokkenheid tot hom nie ontken nie. Maar sy kan mos nie nou in ’n verhouding betrokke raak nie. Haar skeisaak is op die punt om voltrek te word en haar dogters sukkel reeds om dit te aanvaar. Al is Dokter Dan ook hóé sexy kan Tess nie verdere komplikasies bekostig nie.
Ця книжка зараз недоступна
180 паперових сторінок
Дата публікації оригіналу
2017
Рік виходу видання
2017
Уже прочитали? Що скажете?
👍👎
fb2epub
Перетягніть файли сюди, не більш ніж 5 за один раз