af
Rykie Roux

Skitternag vir dokter Vasti

Повідомити про появу
Щоб читати цю книжку, завантажте файл EPUB або FB2 на Букмейт. Як завантажити книжку?
Van hul eerste ontmoeting was daar ’n magnetiese aantrekkingskrag tussen dokters Vasti van Vuren en Frits Spies. Maar Vasti sou dit nooit eens oorweeg om toe te gee aan die onuitgesproke gevoelens tussen hulle nie. Daarvoor gooi haar pa se siektetoestand te ’n lang skadu oor haar lewe. Daarom het sy ja gesê toe dokter Jacques Hugo haar vra dat hulle verloof raak, maar sy het nie daarmee rekening gehou dat Frits Jacques se beste vriend is nie. Toe Jacques onverwags en skokkend sterf terwyl Vasti in Mosambiek noodlenigingswerk doen, is Frits die een wat tussenbeide tree. Want net hy weet van sy vriend se donker verlede, en hy is vasbeslote om Vasti daarteen te beskerm.
Ця книжка зараз недоступна
186 паперових сторінок
Дата публікації оригіналу
2011
Рік виходу видання
2011
Уже прочитали? Що скажете?
👍👎
fb2epub
Перетягніть файли сюди, не більш ніж 5 за один раз