af
Elsa Winckler

Perfekte formule

Повідомити про появу
Щоб читати цю книжку, завантажте файл EPUB або FB2 на Букмейт. Як завантажити книжку?
Elena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in â€™n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die onweerstaanbare, humeurige wynboer met die karamelbruin oë. Elena dans egter nie na sy pype nie en maak geen geheim daarvan dat sy nooit op â€™n plaas sal aard nie. Buitendien sal dit nooit tussen hulle werk nie want hy verkies ’n meisie met ervaring, en Elena het nog nooit eens ’n vaste verhouding gehad nie. En tog, ervaring op die gebied van die liefde kan blykbaar verbasend maklik opgedoen word …
Ця книжка зараз недоступна
142 паперові сторінки
Рік виходу видання
2013
Уже прочитали? Що скажете?
👍👎
fb2epub
Перетягніть файли сюди, не більш ніж 5 за один раз