af
Philip Liebenberg

Aikôna Moses

Повідомити про появу
Щоб читати цю книжку, завантажте файл EPUB або FB2 на Букмейт. Як завантажити книжку?
Te danke aan die wetenskap weet die moderne mens baie meer as wat Moses en Paulus geweet het. Daarom verskil die hedendaagse perspektief op vroue se rol in die huwelik, die kerk en die samelewing van die perspektief wat die bybelskrywers gehad het. Vroue mag vandag preek, Paulus het dit verbied.

Eweneens het Paulus die hertrou van geskeides belet, terwyl daar vandag selfs predikante is wat geskei is en in tweede huwelike verkeer.

Van homoseksualiteit het die bybeltyd se mense weinig geweet. Paulus het gedink dat die begeerte na 'n mens se eie geslag nie in die natuur voorkom nie en deur demone veroorsaak word wanneer mense hulle teen God verhard. Hy het nie besef dat gay drange onder gelowiges sowel as ongelowiges kan voorkom en dat dit aan doodgewoon natuurlike oorsake toe te skrywe is nie.
Ця книжка зараз недоступна
186 паперових сторінок
Дата публікації оригіналу
2019
Рік виходу видання
2019
Видавництво
PublishDrive
Уже прочитали? Що скажете?
👍👎
fb2epub
Перетягніть файли сюди, не більш ніж 5 за один раз