af
Christine le Roux

Christine le Roux Keur 1

Повідомити про появу
Щоб читати цю книжку, завантажте файл EPUB або FB2 на Букмейт. Як завантажити книжку?
“Sy is alles wat ek wil hê, sy is die mens van wie ek gedroom het voor ek geweet het sy bestaan.” Bosnimf: Aanvanklik veroorsaak die ou, stowwerige huis wat hy by sy tante erf vir Etienne Bernard net ergernis. Dan besef hy dat sy tante haar huis dalk met voorbedagte rade aan hom bemaak het. Wie is die sorgelose nimf wat in sy fontein baljaar en wat is haar verbintenis met sy tante? En waarom voel hy, ’n geharde alleenloper, nou skielik verantwoordelik vir haar? Verwarde liefde: Nicky is uit die staanspoor vies vir die man wat as voog aangestel word oor haar en haar broer ná haar pa se dood. Wie dink Andrew is hy om vir haar oor die liefde te preek? Hy self leef soos ’n priester en beweer sy is onvolwasse. Maar sy kan dit nie help nie. Hy maak haar irrasioneel. En hy sal binnekort van haar ontslae wees wanneer sy mondig word … Bitter hartstog: Reneé en dokter Richard Wessels besef gou dat hulle nie net toevallig albei uitgenooi is na gemeenskaplike vriende se strandhuis nie. Maar nadat Reneé se vorige kêrel haar gruwelik bedrieg het, het sy wraak gesweer teen alle mans. Sy laat Richard gou verstaan dat sy net een doel voor oë het – om mans te misbruik soos hulle háár misbruik het. Maar die liefde laat hom nie voorskryf nie.
Ця книжка зараз недоступна
343 паперові сторінки
Дата публікації оригіналу
2016
Рік виходу видання
2016
Уже прочитали? Що скажете?
👍👎

На полицях

  • Shirene Jacobs
    Mine
    • 18
fb2epub
Перетягніть файли сюди, не більш ніж 5 за один раз