af
Wendy Maartens

Suid-Afrikaanse helde en ikone

Повідомити про появу
Щоб читати цю книжку, завантажте файл EPUB або FB2 на Букмейт. Як завантажити книжку?
Ontmoet van die dapperste mense (en diere) in Suid-Afrika se geskiedenis… Wolraad Woltemade wat manalleen met sy perd die stormsee ingery het om skipbreukelinge te red. Die onverskrokke generaal Koos de la Rey wie se dapperheid vandag nog besing word. Wolllie, 'n klein brakkie met 'n groot hart. Die siek seuntjie Nkosi Johnson wat mense regoor die wereld geleer het om siek mense met respek te behandel. En Nelson Mandela wat 27 jaar in die tronk was sodat sy land se mense vry kon wees.
Ця книжка зараз недоступна
187 паперових сторінок
Рік виходу видання
2013
Уже прочитали? Що скажете?
👍👎
fb2epub
Перетягніть файли сюди, не більш ніж 5 за один раз