af
Tove Jansson

Moemin en die towenaar se hoed

Повідомити про появу
Щоб читати цю книжку, завантажте файл EPUB або FB2 на Букмейт. Як завантажити книжку?
Dit is lente in die Moevallei en almal is lus vir avontuur! Moemin en sy vriende Boeboe en Snifsnaf, ontdek iets vreemds . . . ’n towenaar se pluiskeil! Gou kom hulle agter dat dit geen gewone hoed is nie. Dit kan enige iets – of enige iemand – in iets anders verander!
Twee vreemdelinge met ’n geheimsinnige tas daag ook in die vallei op en tot almal se skok, is die ysige Grokmonster op hulle spoor …

Hierdie klassieke verhaal, saam met Tove Jansson se eenvoudige, vrolike illustrasies, bekoor lesers van regoor die wêreld al vir meer as 60 jaar.
Dit is ’n fantastiese storie om hardop voor te lees en saam te geniet, en ouer kinders sal dit opwindend vind om self te lees.

Avontuurlik, humoristies en universeel . . . oud en jonk sal hierdie verhaal bekoorlik vind.
’n Klassieke boek wat skouers skuur met kultuurskatte soos Alice in wonderland en The Lord of the Rings – nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar, vertaal deur Philip de Vos.
Ця книжка зараз недоступна
160 паперових сторінок
Рік виходу видання
2013
Уже прочитали? Що скажете?
👍👎
fb2epub
Перетягніть файли сюди, не більш ніж 5 за один раз