af
Annelize Morgan

Annelize Morgan Omnibus 6

Повідомити про появу
Щоб читати цю книжку, завантажте файл EPUB або FB2 на Букмейт. Як завантажити книжку?
In Skat van onheil land die Franse edelmeisie Véronique aan die Kaap om haar aan te sluit by haar vader, die graaf van Sévigné. Hy en die familie-juwele het egter spoorloos verdwyn. ʼn Spaanse seekaptein, Don Diego Fernandez, help haar om na haar vader te soek.
In Goue horisonne probeer Gert Bezuidenhout om ná sy broer se dood Langlaagte teen ʼn belaglike prys by sy skoonsuster Hendrieka te koop. Boonop word goud op die plaas ontdek. En na die besoek van Christiaan van den Heever voel dit vir Carolien, Hendrieka se mooi dogter, asof haar lewe nooit weer dieselfde gaan wees nie.
In Die einde van die reënboog kom Colette en haar oupa in die Kaap aan nadat hulle gedwing was om Frankryk te verlaat. Hulle kry werk by die Goue Kat: Colette as kelnerin en oupatjie Jerome as groenteskiller. Colette raak verlief op ʼn edelman wat die herberg besoek, maar sy mors konjak op hom en word afgedank. Dis egter die begin van ʼn nuwe lewe vol avontuur en liefde.
Ця книжка зараз недоступна
509 паперових сторінок
Дата публікації оригіналу
2015
Рік виходу видання
2015
Уже прочитали? Що скажете?
👍👎
fb2epub
Перетягніть файли сюди, не більш ніж 5 за один раз