af
Malene Breytenbach

Roep van die woestynwind

Повідомити про появу
Щоб читати цю книжку, завантажте файл EPUB або FB2 на Букмейт. Як завантажити книжку?
Doktor Denise Barry, dosent in Ou Nabye Oosterse Studie, se verhouding met die argeoloog Dale Peters was nog altyd besonder ingewikkeld. Met sy vertrek na die Midde Ooste het hy hulle verhouding summier verbreek. Maar toe Denise die geleentheid kry om die antieke Nabatese stad Petra, waar Dale is, te besoek, het hy heel opgewonde geklink om haar weer te sien. Wanneer Denise egter in Petra aankom, het Dale spoorloos verdwyn. Wou hy haar net vermy, of is hy ontvoer? Wie is die groep wat hulself die Arabiere vir Vryheid noem, en watter geheime bewaar hulle? Denise besluit om Dale te soek – want as hy nie meer deel van haar lewe wil wees nie, kan hy ten minste reguit en in lewende lywe vir haar sê!
Ця книжка зараз недоступна
184 паперові сторінки
Дата публікації оригіналу
2011
Рік виходу видання
2011
Уже прочитали? Що скажете?
👍👎
fb2epub
Перетягніть файли сюди, не більш ніж 5 за один раз