af
Ena Murray

Ena Murray Omnibus 19

Повідомити про появу
Щоб читати цю книжку, завантажте файл EPUB або FB2 на Букмейт. Як завантажити книжку?
Terug na Kolkbaai is die verhaal van ‘n jong vrou se soeke na haarself, na vrede en na geluk. ‘n Soeke wat deur die dieptes moet gaan om weer by die hoogtes van die liefde uit te kom. In Anderkant die horison moet Loanne, dogter van die graaf De Ruelle, tydens die Franse Revolusie vir haar lewe vlug – of die guillotine is haar voorland. Die enigste een wat haar kan help, is Philippe Fouché, haar staljonge. Die meisie uit die adelstand moet nou die kneg se bevele trou gehoorsaam. Hulle vlug na die Kaap de Goede Hoop. ‘n Tyd om te ween is ‘n diep roerende verhaal waarin mense mekaar leer om te gee en waarin hulle besef: die lewe verloop selde soos ‘n mens dit beplan. Ná Paul Henning se hartaanval moet Rietspruit ‘n ander dokter kry. Maar Hybre, dokter Paul se dogter, vertrou nie die briljante dokter Ewald Waltmann nie. Wat kom soek so ‘n suksesvolle geneesheer op so ‘n klein plekkie?
Ця книжка зараз недоступна
465 паперових сторінок
Дата публікації оригіналу
2011
Рік виходу видання
2011
Уже прочитали? Що скажете?
👍👎

На полицях

fb2epub
Перетягніть файли сюди, не більш ніж 5 за один раз